Welkom | |
---|---|
Stad met sy buurte | |
Die middestad van Welkom | |
Byname: Circle City | |
Koördinate: 27°58′59″S 26°43′15″O / 27.98306°S 26.72083°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Lejweleputswa |
Munisipaliteit | Matjhabeng |
Stigting | 1947 |
Oppervlak | |
• Totaal | 212,7 km2 (82,1 vk. myl) |
Hoogte | 1 376 m (4 514 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 211 011 |
• Digtheid | 992/km2 (2 570/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 10.8% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 3.7% |
• Swart mense | 84.9% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 58.3% |
• Afrikaans | 14.6% |
• Xhosa | 13.6% |
• Engels | 5.0% |
• Ander | 8.5% |
Poskode (strate) | 9459 |
Poskode (posbusse) | 9460 |
Skakelkode | 057 |
Welkom is 'n jong, welvarende stad in die noordelike deel van die Vrystaat, 250 km suid van Johannesburg en 11 km suid van Odendaalsrus op die Vrystaatse Goudveld. Welkom is die tweede grootste stad in die Vrystaat, 140 km noordoos van Bloemfontein.