Formula 1 Gran Premio Heineken d'Italia 2021 | ||
---|---|---|
Datum | 12 September 2021 | |
Plek | Autodromo Nazionale Monza | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull-Honda |
Tyd | 27:56,403 (snelkwalifikasie) | |
Vinnigste Rondte | ||
Renjaer | Daniel Ricciardo | McLaren-Mercedes |
Tyd | 1:24,812 | |
Podiumplekke | ||
1 | Daniel Ricciardo | McLaren-Mercedes |
2 | Lando Norris | McLaren-Mercedes |
3 | Valtteri Bottas | Mercedes AMG |
Die 2021 Formule Een Italiaanse Grand Prix is op 12 September 2020 op die Autodromo Nazionale Monza, in Italië, gehou. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Die Italiaanse Grand Prix van 2021 was die tweede Grand Prix naas die 2021 Britse Grand Prix om 'n kwalifiserende snelren te hou. 'n Snelkwalifikasie is amper dieselfde as 'n normale ren, met die groot verskil dat die wedren korter is. Die snel-kwalifiserende afstand is ongeveer 100 kilometer en duur dus ongeveer 25 tot 30 minute.