Aalst Alost | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Collage van die stad Aalst. | |
Ligging van Aalst in die provinsie Oos-Vlaandere | |
Koördinate: 50°56′00″N 4°02′00″O / 50.93333°N 4.03333°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Oos-Vlaandere |
Regering | |
• Burgemeester | Christoph D'Haese (N-VA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 78,12 km2 (30,16 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 83 347 |
• Digtheid | 1 038/km2 (2 690/vk. myl) |
Poskode | 9300, 9308, 9310, 9320 |
Skakelkodes | 053 |
Webwerf | www.aalst.be |
Aalst (Frans: Alost) (Brabants: Oilsjt) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere. Die munisipale gebied het sowat 83 000 inwoners (2014) en 'n oppervlakte van 78 km².
Die Dender-rivier vloei deur die stad. Aalst is 13 km van Dendermonde af.
Aalst se tweelingstad in Suid-Afrika is Worcester.