Acornhoek

Acornhoek
Acornhoek is in Mpumalanga
Acornhoek
Acornhoek
 Acornhoek se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 24°35′0″S 31°5′0″O / 24.58333°S 31.08333°O / -24.58333; 31.08333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikEhlanzeni
MunisipaliteitBosbokrand
Oppervlak
 • Totaal38,89 km2 (15,02 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal33 529
 • Digtheid862/km2 (2 230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Swart mense99.7%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Tsonga 73.8%
 • Noord-Sotho 16.9%
 • Sotho 6.1%
 • Ander 3.2%
Poskode (strate)
1360
Poskode (posbusse)
1360
Skakelkode013
Webwerfhttp://www.acornhoek.co.za/

Acornhoek is 'n dorp in 'n digbevolkte streek van noordelike Mpumalanga (aan die grens met Limpopo), Suid-Afrika. Die dorp is 29 km suidoos van Hoedspruit en 35 km noord van Bosbokrand, dit val insgelyk onder die Bosbokrand Plaaslike Munisipaliteit. Die naam is blykbaar 'n aanpassing van die Nederlandse "Eekhoornhoek".[2][3]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Acornhoek". Sensus 2011.
  2. Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 51. Besoek op 28 Mei 2020.
  3. (af) Raper, Peter: Plekname van Suider-Afrika. Protea Boekhuis. Pretoria. 2020.

Acornhoek

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne