Adrian Roos | |
Adjunkskaduminister van Binnelandse Sake
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 20 Februarie 2020 | |
Leier | John Steenhuisen |
---|---|
Voorafgegaan deur | Angel Khanyile |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Professie | Politikus |
Adrian Christopher Roos is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die Nasionale Vergadering vir die Demokratiese Alliansie. Hy is tans die Adjunkskaduminister van Binnelandse Sake.