Agelasida | |
---|---|
Agelas oroides | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Porifera |
Klas: | Demospongiae |
Subklas: | Heteroscleromorpha |
Orde: | Agelasida Hartman, 1980[1] |
Families | |
|
Die Agelasida vorm 'n orde binne die klas van Demospongiae (gewone sponse). Hierdie orde bevat circa 500 spesies, verdeel oor 20 families volgens volgens Hooper en Van Soest.