Albertinia

Albertinia
Die hoofstraat van Albertinia
Die hoofstraat van Albertinia
Albertinia is in Wes-Kaap
Albertinia
Albertinia
Koördinate: 34°12′S 21°35′O / 34.200°S 21.583°O / -34.200; 21.583
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitTuinroete
Plaaslike MunisipaliteitHessequa
Oppervlak
 • Totaal5,76 km2 (2,22 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal6 372
 • Digtheid1 100/km2 (3 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
6695
Skakelkodes028
Preview warning: Page using Template:Infobox settlement with unknown parameter "duimdrukkeretiketposisie1"
Preview warning: Page using Template:Infobox settlement with unknown parameter "duimdrukkerkaart1"
Die kerkgebou van die NG gemeente Albertinia is die oggend van 18 Junie 1904 ingewy en die gemeente in die namiddag van Riversdal afgestig.

Albertinia is 'n dorp in die oostelike Wes-Kaap, Suid-Afrika. In 2011 het dit 'n bevolking van 6 372 gehad, waarvan 4 366 (68.5%) bruin, 1 280 (20%) wit en 677 (10.5%) swart was. Destyds het 5 882 oftewel 94% van die inwoners hul moedertaal as Afrikaans aangedui.[1]

  1. 2011-sensus

Albertinia

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne