Aletta Johanna (Lettie) Coetzee (née Van Rooy, Steynsburg, Kaapkolonie, 24 Oktober 1894 – Pretoria, Suid-Afrika, 24 Desember 1978) was die eggenote van prof. J. Chris Coetzee, in lewe rektor van die PU vir CHO.
Aletta Coetzee