Alexandra Abrahams | |
Adjunk-skaduminister van Maatskaplike Ontwikkeling
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 5 Desember 2020 | |
Leier | John Steenhuisen |
---|---|
Voorafgegaan deur | Thandi Mpambo-Sibhukwana |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Alexandra Lilian Amelia Abrahams 13 Julie 1986 |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Alexandra Abrahams (gebore 13 Julie 1986) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Sy dien sedert Desember 2020 as die adjunk-skaduminister van Maatskaplike Ontwikkeling in die skadukabinet van John Steenhuisen.