Alfred Milner | |
Lord Alfred Milner | |
Ampstermyn 5 Mei 1897 – 6 Maart 1901 | |
Eerste minister | Gordon Sprigg William Philip Schreiner Gordon Sprigg |
---|---|
Voorafgegaan deur | Sir William Howley Goodenough |
Opgevolg deur | Sir Walter Hely-Hutchinson |
Administrateur van die Transvaalkolonie en die Oranjerivierkolonie
| |
Ampstermyn 4 Januarie 1901 – 23 Junie 1902 | |
Voorafgegaan deur | Christiaan de Wet as president van die Oranje-Vrystaat (31 Mei 1902) Schalk Willem Burger as president van die Zuid-Afrikaansche Republiek (31 Mei 1902) |
Opgevolg deur | Homself as Goeverneur van die Transvaal en die Oranjerivierkolonie |
1ste Goewerneur van die Transvaal en die Oranjerivierkolonie
| |
Ampstermyn 23 Junie 1902 – 1 April 1905 | |
Voorafgegaan deur | Homself as Administrateur van die Transvaal en die Oranjerivierkolonie |
Opgevolg deur | William Palmer |
Staatsekretaris vir Oorlog
| |
Ampstermyn 18 April 1918 – 10 Januarie 1919 | |
Eerste minister | David Lloyd George |
Voorafgegaan deur | Edward Stanley |
Opgevolg deur | Winston Churchill |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Alfred Milner 23 Maart 1854 Bonn |
Sterf | 13 Mei 1925 |
Politieke party | Konserwatiewe Party |
Eggenoot/-note | Violet Milner |
Lord Alfred Milner (Bonn, 23 Maart 1852 – Slurry Court, 13 Mei 1925) was goewerneur van die Kaapkolonie en lid van die Britse kabinet.