Alpes-Maritimes

Alpes-Maritimes (06)
Ligging van Alpes-Maritimes in Frankryk
Gewes Provence-Alpes-Côte d'Azur
Prefektuur Nice
Onderprefekture Grasse
Bevolking 1 094 263 inw.
(2019)
Bevolkingsdigtheid 250 inw./vk km
Oppervlakte 4 299 vk km
Arrondissemente 2
Kantonne 52
Munisipaliteite 163
President van die
Conseil général
Charles-Ange Ginésy[1]

Die Alpes-Maritimes (06) is 'n Franse département aan die Middellandse See. Sy prefektuur (hoofstad) is Nice en sy enigste onderprefektuur Grasse. Dit omsluit die Prinsdom van Monaco aan al sy kante behalwe die see.

  1. http://france3-regions.francetvinfo.fr/provence-alpes-cote-d-azur/alpes-maritimes/nice/charles-ange-ginesy-est-nouveau-president-du-conseil-departemental-alpes-maritimes-1328555.html

Alpes-Maritimes

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne