Anders Fogh Rasmussen | |
12de sekretaris-generaal van NAVO
| |
Ampstermyn 1 Augustus 2009 – 1 Oktober 2014 | |
Voorafgegaan deur | Jaap de Hoop Scheffer |
---|---|
Opgevolg deur | Jens Stoltenberg |
24ste eerste minister van Denemarke
| |
Ampstermyn 27 November 2001 – 5 April 2009 | |
Vise | Bendt Bendtsen Lene Espersen |
Voorafgegaan deur | Poul Nyrup Rasmussen |
Opgevolg deur | Lars Løkke Rasmussen |
Minister van Ekonomiese Sake
| |
Ampstermyn 18 Desember 1990 – 19 November 1992 | |
Vise | Poul Schlüter |
Voorafgegaan deur | Niels Helveg Petersen |
Opgevolg deur | Thor Pedersen |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 26 Januarie 1953 Ginnerup, Denemarke |
Politieke party | Venstre |
Eggenoot/-note | Anne-Mette Rasmussen (1978–hede) |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Universiteit Aarhus |
Anders Fogh Rasmussen (Deense uitspraak: [ɑnɐs ˈfɔwˀ ˈʁɑsmusn̩] ( ); gebore 26 Januarie 1953) is 'n Deense politikus. Hy was die 24ste eerste minister van Denemarke van November 2001 tot April 2009 en die 12de sekretaris-generaal van NAVO van Augustus 2009 tot Oktober 2014.[1][2] Hy is tans die HUB van politieke adviseerder Rasmussen Global[3] en 'n senior adviseerder by The Boston Consulting Group se buro in Kopenhagen.[4]