Andhra Pradesh

Andhra Pradesh

ఆంధ్ర ప్రదేశ్ (Telugu)
Besienswaardighede in Andhra Pradesh
Besienswaardighede in Andhra Pradesh
Leuse(s): 
Satyameva Jayate
(Hindi vir: "Die waarheid alleen triomfeer")
Volkslied: Maa Telugu Thalliki
(Sanskrit vir: "Aan ons moeder Telugu")
Ligging van Andhra Pradesh in Indië
Ligging van Andhra Pradesh in Indië
Koördinate: 16°30′0″N 80°38′24″O / 16.50000°N 80.64000°O / 16.50000; 80.64000
LandVlag van Indië Indië
Hoofstad
Visakhapatnam
Grootste stadVisakhapatnam
Gestig op1 November 1956[1]
Regering
 • TipeRegering van Andhra Pradesh
 • GoewerneurS. Abdul Nazeer
 • HoofministerChandra Babu Naidu (TDP)
Oppervlak
 • Totaal162 970 km2 (62 920 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal49 577 103
 • Digtheid308/km2 (800/vk. myl)
 • Rang
10de
TydsoneUTC+05:30 (IST)
Amptelike taleTelugu
Webwerfwww.ap.gov.in

Andhra Pradesh (Telugu: ఆంధ్ర ప్రదేశ్ Āndhra Pradēś [ˈɑːndʰrʌ prʌˈdeːɕ] , Sanskrit vir: "land van die Andhra"; Andhra was 'n volk in antieke Indië) is 'n deelstaat in sentraaloostelike Indië. Van die ander groot stede is Vijayawada en Visakhapatnam. Die deelstaad se geografie word gekenmerk deur die Oos-Ghats, asook die twee riviere Godavari en Krisjna.

  1. (en) "Government to resume Andhra Pradesh Formation Day celebration on November 1". The New Indian Express. Besoek op 2 Augustus 2020.
  2. (en) "AP at a Glance". Regering van Andhra Pradesh. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op 31 Mei 2019.
  3. (en) "Demography" (PDF). Regering van Andhra Pradesh. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 Julie 2014. Besoek op 10 Junie 2014.

Andhra Pradesh

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne