Andrew Geddes Bain

Andrew Geddes Bain
Gebore11 Junie 1797
Thurso, Skotland
Sterf20 Oktober 1864 (op 67)
BeroepGeoloog, pad-ingenieur, paleontoloog en ontdekkingsreisiger
EggenootElizabeth von Backstrom
KindersThomas Bain, Agnes Elizabeth Catherine Maria Bain en Jane Geddes Bain
Ouer(s)Alexander Bain en Jean Geddes
Andrew Geddes Bain

Andrew Geddes Bain (gebore 11 Junie 1797 in Thurso, Skotland – oorlede 20 Oktober 1864 in Kaapstad) was 'n Suid-Afrikaanse geoloog, ingenieur en pasbouer.[1] Hy is veral bekend as bouer van paaie en talle bekende bergpasse, onder meer die Vanryneveldspas by Graaff-Reinet, die Michellspas by Ceres en die Bainskloofpas by Wellington.[2]

  1. 1820 Settlers: http://1820settlers.com/genealogy/getperson.php?personID=I3156&tree=master
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Andrew Geddes Bain

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne