Anna Margaretha Pauw (gebore Rath, Otjimbingwe, Suidwes-Afrika, 29 Maart 1851 – Wellington, Kaapland, Suid-Afrika, 26 Januarie 1940) was ’n sendingonderwyseres en eggenote van die sendingkerkleier en -dosent eerw. J.C. Pauw.
Anna Pauw