Antonio Stradivari

Antonio Stradivari
Gebore
Antonius Stradivarius

omstreeks 1644
Cremona, Lombardye,
Graafskap van Milaan (teenswoordige Italië)
Sterf18 Desember 1737
Cremona, Lombardye

Antonio Stradivari (Italiaanse fonetiese uitspraak: anˈtɔːnjo stradiˈvaːri; 164418 Desember 1737) was 'n Italiaanse luitspeler en 'n vakman van strykinstrumente soos viole, tjellos, kitaars, altviole en harpe.[1] Die verlatynse vorm van sy van, Stradivarius, sowel as die informele en alledaagse term Strad word dikwels gebruik wanneer verwys word na sy instrumente. Daar word beraam dat Stradivari 1,116 instrumente vervaardig het, waarvan 960 viole was. Ongeveer 650 instrumente bestaan steeds, insluitende 450 tot 512 viole.

  1. "Antonio Stradivari – Italian violin maker". Encyclopedia Britannica.

Antonio Stradivari

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne