Araroet | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Zingiberales |
Familie: | Marantaceae |
Genus: | Maranta |
Spesie: | M. arundinacea
|
Binomiale naam | |
Maranta arundinacea | |
Sinonieme[1] | |
|
Araroet (ook bekend as pylwortel) is 'n maklik verteerbare eetbare stysel wat oorspronklik slegs vervaardig is uit die wortels van die plant Maranta arundinacea.