Archangelsk-oblast Архангельская область | ||||
Die ligging van Arkhangelsk-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Noordwestelike | |||
Ekonomiese streek | Noordelike | |||
Stigting | 23 September 1937 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Archangelsk | |||
Leier | Igor Anatoljewitsj Orlof[1] | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Vergadering van Afgevaardigdes | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 1 185 536 | |||
Volgorde | 43ste | |||
Digtheid | 2,02/km2 | |||
Stedelik | 76% | |||
Plattelands | 42% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 587 400 km2 | |||
Volgorde | 8ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 29 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.dvinaland.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Archangelsk-oblast (Russies: Арха́нгельская о́бласть, Archangelskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Noordwestelike Federale Distrik en die hoofstad is Archangelsk.
Die oblast sluit die argipels Franz Josef-land en Nowaja Zemlja in die Noordelike Yssee in, sowel as die Solowjetski-eilande in die Witsee. Dit het ook regsmag oor die Outonome Okroeg Nenets (Nenetsië). Met Nenetsië ingesluit, het die oblast ’n oppervlakte van 587 400 km². Die bevolking (insluitende Nenetsië) is 1 227 626 volgens die sensus van 2010.[2]
Die grootste stad naas Archangelsk is die nabygeleë Sewerodwinsk, die tuiste van die hoofskeepswerf van die Russiese vloot. Van die oudste stede sluit in Cholmogori, Kargopol en Solwitsjegodsk; daar is verskeie Russies-Ortodokse kloosters, insluitende die een in die wêrelderfenisgebied van die Solowetski-eilande.
<ref>
tag; no text was provided for refs named 2010Census