Arius

Arius
Άρειος, Áreios
Arius, gravure 16de eeu.
Gebore250/256
Sterfomstreeks 336
Konstantinopel, Romeinse Ryk
Beroeppriester, teoloog, filosoof, skrywer
Bekend virskrywer van die Thalia
TitelPresbiter van Baucalisdistrik te Alexandrië
Ouer(s)Ammonius (vader)
Geloofvroeë Christendom
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "leer"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "inheemse_naam"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "ligging"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "periode"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "stroming"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "religie"

Arius (uitspraak: aˈriəs, Grieks: Άρειος) (250/256, Pentapolis van Cyrenaica - omstreeks 336, Konstantinopel) was 'n Christelike presbiter (priester) wat nie die drie-eenheid erken het nie, en Jesus beskou het as geskape deur en ondergeskik aan God die Vader. Die Arianisme, 'n stroming in die vroeë Christendom, is na hom vernoem.


Arius

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne