Asaph Hall | |
---|---|
Gebore | Asaph Hall III 15 Oktober 1829 Goshen, Connecticut |
Sterf | 22 November 1907 |
Nasionaliteit | Verenigde State van Amerika |
Bekend vir | Ontdek Mars se mane |
Ouer(s) | Asaph Hall II Hannah Palmer |
Asaph Hall (1829-1907) was 'n Amerikaanse sterrekundige. Hy is bekend vir die ontdekking van Mars se mane in 1877, Fobos en Deimos. Hy het ook die bane van ander planete en dubbele sterre se satelliete bepaal en die rotasie van Saturnus en die massa van Mars bereken.