Athol Trollip | |
Athol Trollip in 2009 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 9 Februarie 2022 | |
Leier | Herman Mashaba |
---|---|
Voorafgegaan deur | nuwe pos |
Burgemeester van die Nelson Mandelabaai Metro
| |
Ampstermyn 18 Augustus 2016 – 27 Augustus 2018 | |
Voorafgegaan deur | Danny Jordaan |
Opgevolg deur | Mongameli Bobani |
Federale Voorsitter van die Demokratiese Alliansie
| |
Ampstermyn 10 Mei 2015 – 23 Oktober 2019 | |
Voorafgegaan deur | Wilmot James |
Lid van die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer
| |
Ampstermyn 5 Junie 2013 – 18 Augustus 2016 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 12 Maart 1964 Bedford, Oos-Kaap |
Politieke party | Progressiewe Federale Party (1980-1989) Demokratiese Alliansie (1995-2020) ActionSA (Feb 2022 -) |
Eggenoot/-note | Angela Trollip |
Kind(ers) | 2 |
Roland Athol Price Trollip (gebore 12 Maart 1964) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert Februarie 2022 'n lid van ActionSA. Hy was etlike jare lank 'n lid en leier van die Demokratiese Alliansie en was vanaf 18 Augustus 2016 tot 27 Augustus 2018 burgemeester van die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaap.[1]
<ref>
tag; no text was provided for refs named maroela