Auasberge | |
---|---|
Ligging | Khomas, Namibië |
Hoogte | 2 479 meter bo seevlak |
Koördinate | 22°39′02″S 17°10′49″E / 22.65056°S 17.18028°O |
Die Auasberge is die hoogste bergreeks in Namibië. Geleë naby Windhoek, die reeks is 56 kilometer lank, en is ryk aan flora en fauna. Moltkeblick (2,479 m) is die hoogste piek in die reeks, en die tweede hoogste in die land.[1][2]