Aurora, Wes-Kaap

Aurora
Kerk op Aurora
Kerk op Aurora
Aurora is in Wes-Kaap
Aurora
Aurora
 Aurora se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 32°42′S 18°29′O / 32.700°S 18.483°O / -32.700; 18.483
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitBergrivier
Stigting1866
Oppervlak
 • Totaal1,63 km2 (0,63 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal578
 • Digtheid355/km2 (920/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense31.5%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense67.6%
 • Swart mense0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 92.3%
 • Engels 6.4%
 • Ander 1.3%
Poskode (strate)
7325
Skakelkode022
Die NG kerk Aurora is op 23 Januarie 1909 deur prof. Nicolaas Hofmeyr ingewy. Dit het £3 550 gekos en het meer as 700 sitplekke. Die argitek was William Henry Ford.

Aurora is 'n klein dorp in die Sandveld 43 km wes van Piketberg en 29 km suid van Redelinghuys in die munisipale gebied Bergrivier met 'n bevolking van minder as 600. Die dorp lê in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Aurora". Sensus 2011.

Aurora, Wes-Kaap

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne