Awaars магӏарул мацӏ, авар мацӏ maharul macʼ, awar macʼ | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Rusland Azerbeidjan Georgië | |
Gebied: | Kaukasus | |
Totale sprekers: | 761 960[1] | |
Taalfamilie: | Noordoos-Kaukasies Awaar-Andies Awaars | |
Skrifstelsel: | Cyrilliese alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Rusland | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalbedreigingstatus | ||
EXUitgestorwe taal NE
Nie bedreig nie Dit is 'n kwesbare taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | av
| |
ISO 639-2: | ava
| |
ISO 639-3: | ava
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Moderne Awaars behoort tot die Awaar-Andiese groep van die Noordoos-Kaukasiese taalfamilie. Dit is sedert die 15de eeu in die ou Georgiese alfabet geskryf. Van die 17de eeu af is ’n aangepaste Arabiese skrif gebruik. In 1928 is oorgeslaan na die Latynse alfabet en in 1938 na die Cyrilliese alfabet.