Barbara Creecy | |
Barbara Creecy in 2014 | |
Minister van Vervoer
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 30 Junie 2024 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Sindisiwe Chikunga |
Minister van Omgewing, Bosbou en Visserye
| |
Ampstermyn 30 Mei 2019 – 30 Junie 2024 | |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | nuwe pos |
Opgevolg deur | Dion George |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Gautengse LUR vir Finansies
| |
Ampstermyn 23 Mei 2014 – 25 Mei 2019 | |
Premier | David Makhura |
Voorafgegaan deur | Mandla Nkomfe |
Opgevolg deur | Panyaza Lesufi |
Gautengse LUR vir Onderwys
| |
Ampstermyn 8 Mei 2009 – 23 Mei 2014 | |
Premier | Nomvula Mokonyane |
Voorafgegaan deur | Angie Motshekga |
Opgevolg deur | Panyaza Lesufi |
Gautengse LUR vir Sport, Ontspanning, Kuns en Kultuur
| |
Ampstermyn 29 April 2004 – 8 Mei 2009 | |
Premier | Paul Mashatile Mbhazima Shilowa |
Voorafgegaan deur | Mondli Gungubele |
Opgevolg deur | Nelisiwe Mbatha-Mthimkhulu |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 17 Junie 1958 Johannesburg, Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Universiteit van die Witwatersrand Universiteit van Londen |
Barbara Dallas Creecy (gebore 17 Junie 1958)[1] is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy is die dienende Minister van Vervoer en was voorheen Minister van Omgewing, Bosbou en Visserye. Creecy was ook voorheen 'n lid van die Gauteng provinsiale wetgewer en een van die wetgewer se langsdienende lede. In 2004 word sy benoem as die Gautengse LUR vir sport, ontspanning, kuns en kultuur. Sy dien tot 2009 toe sy as LUR vir onderwys aangestel is. Die nuutverkose premier David Makhura het Creecy in 2014 na die portefeulje van Gauteng se finansies verskuif.