Baxolile Nodada

Baxolile Nodada

Parlementêre Raadgewer van die Leier van die Opposisie
Ampsbekleër
Termynaanvang
5 Desember 2020
Leier John Steenhuisen
Voorafgegaan deur Solly Malatsi

Skaduminister van Basiese Onderwys
Ampsbekleër
Termynaanvang
5 Desember 2020
Leier John Steenhuisen
Voorafgegaan deur Nomsa Marchesi

Skadu-adjunkminister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Tegnologie
Ampstermyn
5 Junie 2019 – 5 Desember 2020
Leier John Steenhuisen
Mmusi Maimane
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Annelie Lotriet

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019

Persoonlike besonderhede
Gebore 2 April 1992 (1992-04-02)
Aliwal-Noord, Kaapprovinsie, Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Politieke party Demokratiese Alliansie
Alma mater Nelson Mandela-universiteit

Baxolile Nodada (gebore 2 April 1992) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert Mei 2019 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar hy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig. Hy is tans die DA se skaduminister van basiese onderwys asook die parlementêre raadgewer van die leier van die opposisie John Steenhuisen.

Hy was vanaf 2019 tot 2020 die skadu-adjunkminister van hoër onderwys, wetenskap en tegnologie.


Baxolile Nodada

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne