Benjamin Netanyahu

Benjamin Netanyahu
בנימין נתניהו (he)
Benjamin Netanyahu
Netanyahu in 2020

Ampsbekleër
Termynaanvang
29 Desember 2022
President Isaac Herzog
Voorafgegaan deur Yair Lapid
Ampstermyn
31 Maart 2009 – 13 Junie 2021
President Shimon Peres
Reuven Rivlin
Voorafgegaan deur Ehud Olmert
Opgevolg deur Naftali Bennett
Ampstermyn
18 Junie 1996 – 6 Julie 1999
President Ezer Weizman
Voorafgegaan deur Shimon Peres
Opgevolg deur Ehud Barak

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
14 Mei 2015 – 17 Februarie 2019
Eerste minister Benjamin Netanyahu
Voorafgegaan deur Avigdor Lieberman
Opgevolg deur Yisrael Katz
Ampstermyn
18 Maart 2013 – 11 November 2013
Eerste minister Benjamin Netanyahu
Voorafgegaan deur Avigdor Lieberman
Opgevolg deur Avigdor Lieberman
Ampstermyn
6 November 2002 – 27 Februarie 2003
Eerste minister Ariel Sharon
Voorafgegaan deur Shimon Peres
Opgevolg deur Silvan Shalom
Ampstermyn
6 Januarie 1998 – 13 Oktober 1998
Eerste minister Benjamin Netanyahu
Voorafgegaan deur David Levy
Opgevolg deur Ariel Sharon

Minister van Finansies
Ampstermyn
27 Februarie 2003 – 9 Augustus 2005
Eerste minister Ariel Sharon
Voorafgegaan deur Silvan Shalom
Opgevolg deur Ehud Olmert

Minister van Verdediging
Ampstermyn
17 Desember 2018 – 12 November 2019
Eerste minister Benjamin Netanyahu
Voorafgegaan deur Avigdor Lieberman
Opgevolg deur Naftali Bennett

Leier van die Opposisie
Ampstermyn
13 Junie 2021 – 29 Desember 2022
Eerste minister Naftali Bennett / Yair Lapid
Voorafgegaan deur Yair Lapid
Opgevolg deur Yair Lapid
Ampstermyn
28 Maart 2006 – 31 Maart 2009
Eerste minister Ehud Olmert
Voorafgegaan deur Amir Peretz
Opgevolg deur Tzipi Livni

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 Oktober 1949 (1949-10-21)
Tel Aviv, Israel
Politieke party Likoed
Eggenoot/-note Miriam Weizmann (1972-1978)
Fleur Cates (1981-1984)
Sara Ben-Artzi (sedert 1991)
Kind(ers) 3
Alma mater Massachusetts Institute of Technology,
Harvard-universiteit
Religie Sekulêre Judaïsme
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Israel Israel
Diens/Tak Israeliese verdedigingsmagte
Jare in diens 1967–1973
Rang Kaptein
Eenheid Sayeret Matkal
Oorloë/Veldslae Uitputtingsoorlog
Jom Kippoeroorlog

Benjamin (Bibi) Netanyahu (Hebreeus: בנימין נתניהו ; gebore 21 Oktober 1949 in Tel Aviv) is 'n Israelse politikus wat aan die regs-liberale politieke party Likoed behoort. Hy was tussen 1996 en 1999 en weer van 2009 tot 2021 die Eerste minister van Israel gewees. Op 29 Desember 2022 is Netanyahu vir die derde keer as Eerste minister van Israel ingehuldig (Netanyahu VI-kabinet).


Benjamin Netanyahu

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne