Bereapark | ||
Ligging | Lilian Ngoyistraat, Pretoria | |
---|---|---|
Koördinate | 25°45′29.09″S 28°11′37.54″O / 25.7580806°S 28.1937611°O | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Huurders | ||
Eertydse Noord-oos-Transvaalse Krieketspan |
Bereapark in Pretoria is bekend as 'n voormalige krieketveld, veral vanweë die Noord-Transvaalse Krieketspan wat hier wedstryde gespeel het. Hier was egter ook 'n rugby- en 'n sokkerklub wat die geriewe gebruik het. Die klubhuis en sportterrein is geleë in Lilian Ngoyistraat (vroeër Van der Waltstraat) naby Pretoria se middestad.