'n Beskermde gebied of bewaringsgebied is 'n plek wat beskerm word vir sy natuurlike, kulturele of ander waarde.
Volgens die IUBN (World Conservation Union) is 'n beskermde gebied: "'n gebied op land en/of see wat toegewy word aan die beskerming en die bewaring van biologiese diversiteit".
Die IUBN onderskei tussen ses kategorieë van beskermde gebiede:
Kode | Naam | Nederlandse naam | Engelse naam |
I: | Ia Natuurreservaat Ib wildernisgebied |
Natuurreservaat wildernisgebied |
nature reserve wilderness area |
II: | Nasionale park | Nationaal park | National park |
III: | Natuurmonument | Natuurmonument | Natural Monument |
IV: | Habitat/Leefomgewing | Habitat/Leefomgeving | Habitat/Species Management Area |
V: | Beskermde landskap/seelandskap | Beschermd landschap/zeelandschap | Protected Landscape/Seascape: |
VI: | Natuurlike brongebied | Natuurlijk-bronnengebied | Managed Resource Protected Area |