Bethanie, Vrystaat

Bethanie
Bethanie is in Vrystaat
Bethanie
Bethanie
Koördinate: 29°35′53″S 25°57′22″O / 29.59806°S 25.95611°O / -29.59806; 25.95611
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistriksmunisipaliteitXhariep
Plaaslike MunisipaliteitKopanong
Stigting1834
TydsoneUTC+2 (SAST)
Skakelkodes051

Bethanie is 'n nedersetting in die Xhariep-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat.[1]

Bethanie is 'n voormalige sendingstasie van die Berlynse Sendinggenootskap, in 1834 gestig deur Gebel en Kraul om die Korana te bedien. Die naam is Hebreeus vir 'n huis van ellende. Die stasie is herdoop na Wurasoord in 1919, nadat ene C. Wuras verantwoordelikheid daarvoor oorgeneem het.[1]

  1. 1,0 1,1 Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 76. Besoek op 28 Augustus 2013.

Bethanie, Vrystaat

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne