Bethlehem, Vrystaat

Bethlehem
Bethlehem is in Vrystaat
Bethlehem
Bethlehem
 Bethlehem se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°14′0″S 28°18′0″O / 28.23333°S 28.30000°O / -28.23333; 28.30000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikThabo Mofutsanyana
MunisipaliteitDihlabeng
Stigting1859
Oppervlak
 • Totaal37,1 km2 (14,3 vk. myl)
Hoogte
1 687 m (5 535 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal76 667
 • Digtheid2 066/km2 (5 350/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense12.0%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense2.1%
 • Swart mense85.2%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Sotho 72.2%
 • Afrikaans 14.5%
 • Zoeloe 7.0%
 • Engels 2.4%
 • Ander 3.9%
Poskode (strate)
9700
Poskode (posbusse)
9700
Skakelkode058
Kerkgebou van Bethlehem se N.G. Moedergemeente
Bethlehem se stadsaal
Die damwal van Loch Athlone, een van drie damme wat Bethlehem van water voorsien

Bethlehem is die grootste dorp in die Oos-Vrystaat in Suid-Afrika. Die streek word hoofsaaklik deur landbouverbouing gekenmerk.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Bohlokong, Thorisong, Vuka, Old Location en Bethlehem tydens die 2011-Sensus.

Bethlehem, Vrystaat

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne