Blouaap | |
---|---|
![]() | |
Volwassene in Krugersdorpwildtuin | |
Roepe opgeneem te Naivasjameer, Kenia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. pygerythrus
|
Binomiale naam | |
Chlorocebus pygerythrus F. Cuvier, 1821
| |
![]() | |
verspreiding |
Die blouaap (Cercopithecus aethiops) is 'n primaat van gemiddelde grootte. Die spesie word slegs in Afrika suid van die Sahara gevind. 'n Klein bevolking blouape wat saam met die slawe van Afrika as troeteldiere gereis het, is tans gevestig op eilande – veral Barbados en St. Kitts – in die Karibiese See.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)