Bloubekmalmok | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. cauta
|
Binomiale naam | |
Thalassarche cauta |
Die Bloubekmalmok (Thalassarche cauta) is seevoël wat baie voorkom in Suid-Afrika van Mei tot Oktober en skaars is die ander maande. Die voël staan ook bekend as die Bloubekalbatros en het 'n vlerkspan van 2.4 m-2.8 m. In Engels staan die voël bekend as die Shy albatross.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)