Bodegraven-Reeuwijk | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Reeuwijk se mere | |
Ligging van Bodegraven-Reeuwijk in Zuid-Holland-provinsie | |
Kaart van Bodegraven-Reeuwijk-munisipaliteit | |
Koördinate: 52°4′N 4°44′O / 52.067°N 4.733°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Stigting | 1 Januarie 2011 |
Regering | |
• Burgemeester | Michiel Grauss (CU) |
Oppervlak | |
• Totaal | 88,64 km2 (34,22 vk. myl) |
• Land | 75,40 km2 (29,11 vk. myl) |
• Water | 13,24 km2 (5,11 vk. myl) |
Hoogte | −1,5 m (−4,9 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 36 569 |
• Digtheid | 485/km2 (1 260/vk. myl) |
1 Januarie 2024 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 2411–3466 |
Skakelkodes | 0172, 0182, 0348 |
Bestuurlike sentrum | Bodegraven |
Webwerf | www.bodegraven-reeuwijk.nl |
Bodegraven-Reeuwijk is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 37 000 in 2024 en 'n oppervlakte van sowat 89 km².[1]
Bodegraven-Reeuwijk is in 2011 gestig deur die saamvoeging van die munisipaliteite Bodegraven en Reeuwijk.
Die landelike munisipaliteit lê in die Groene Hart-streek en is bekend van die Reeuwijk se mere, gevorm deur uitgrawing van laagveen.
Die A12-snelweg van Den Haag via Utrecht na die Duitse grens by Arnhem loop deur die munisipaliteit.