Boesmansriviermond

Boesmansriviermond
Boesmansriviermond is in Oos-Kaap
Boesmansriviermond
Boesmansriviermond
 Boesmansriviermond se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°42′S 26°40′O / 33.700°S 26.667°O / -33.700; 26.667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitNdlambe
Oppervlak
 • Totaal15,82 km2 (6,11 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 147
 • Digtheid389/km2 (1 010/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense8.3%
 • Bruin mense13.6%
 • Swart mense77.5%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Xhosa 74.1%
 • Afrikaans 16.9%
 • Engels 6.6%
 • Ander 2.3%
Poskode (strate)
6190
Poskode (posbusse)
6190
Skakelkode046
Webwerfhttp://www.boesmansriviermond.net/

Boesmansriviermond (wat deur die plaaslike bewoners dikwels net Boesmans genoem word) is 'n dorp en strandoord by die mond van die Boesmansrivier in die Suid-Afrikaanse provinsie Oos-Kaap met sowat 3 500 inwoners. Boesmans is sowat 120 km oos vanaf Gqeberha en 140 km wes van Oos-Londen. Die naaste dorp, Port Alfred is 25 km weg terwyl die onmiddelike buurdorpie Kenton-on-Sea is. Boesmans val binne die Ndlambe Plaaslike Munisipaliteit se gebied.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Boesmansriviermond". Sensus 2011.

Boesmansriviermond

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne