Bowindse Eilande (Geselskapseilande)

Vir die Bowindse Eilande in die Klein-Antille sien Bowindse Eilande. Vir ander gebruike, sien Bowindse Eilande (dubbelsinnig)
Mo'orea

die Bowindse Eilande (Frans: Îles du Vent) is die oostelike groep van die Geselskapseilande in Frans-Polinesië, 'n oorsese kollektiwiteit van Frankryk in die suidelike Stille Oseaan. Hierdie eilande is ook voorheen die Georgiese Eilande genoem ter ere van koning George III van die Verenigde Koninkryk.[1][2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref1
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref2

Bowindse Eilande (Geselskapseilande)

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne