Bradypodion | |
---|---|
Robertson-dwergverkleurmannetjie (Bradypodion gutturale) by Anysberg-natuurreservaat | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Reptilia |
Orde: | Squamata |
Suborde: | Iguania |
Familie: | Chamaeleonidae |
Subfamilie: | Chamaeleoninae |
Genus: | Bradypodion Fitzinger, 1843 |
Tipespesie | |
Bradypodion pumilum Daudin 1802
| |
Spesies | |
|
Bradypodion (met die betekenis van "met stadige pote" in Grieks) is een van ses genusse van verkleurmannetjies binne die familie van ware verkleurmannetjies, naamlik Chamaeleonidae. Hulle is inheems aan Suider-Afrika en word soms gesamentlik na verwys as Suid-Afrikaanse dwergverkleurmannetjies. Sommige outeurs plaas ander klein verkleurmannetjies van Oos- en Sentraal-Afrika ook in hierdie genus, maar dit is heel waarskynlik onakkuraat.