Brakpan | |
---|---|
Pentecost Protestantekerk in Brakpan | |
Koördinate: 26°14′07″S 28°22′12″O / 26.23528°S 28.37000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Ekurhuleni |
Stigting | 1888 |
Oppervlak | |
• Totaal | 182,81 km2 (70,58 vk. myl) |
Hoogte | 1 631 m (5 351 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 73 080 |
• Digtheid | 400/km2 (1 000/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 53.3% |
• Indiërs/Asiërs | 4.1% |
• Bruin mense | 2.5% |
• Swart mense | 39.7% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 47.2% |
• Engels | 16.5% |
• Zoeloe | 14.3% |
• Suid-Sotho | 4.8% |
• Ander | 17.2% |
Poskode (strate) | 1541 |
Poskode (posbusse) | 1540 |
Skakelkode | 011 |
Webwerf | http://www.brakpan-online.co.za/ |
Brakpan is 'n groot myndorp in Gauteng, Suid-Afrika met goud- en uraanmyne. Die dorp het munisipale status verkry in 1919. Die myners van Brakpan het deelgeneem aan die 1922-staking. Die naam is die eerste keer in die 1880's gebruik weens die nabyheid van 'n seisoenale meer wat jaarliks opgedroog het en 'n "brak pan" geword het.