Brechtje van Rooy

Ds. J.A. en mev. Brechtje van Rooy.
'n Gesinsfoto van prof. Dirk Postma en sy vyfde en laaste vrou, Johanna (gebore Van Biljon), Breggie se ouers. Ds. Willem Postma staan agter in die middel. Haar suster Lettie, prof. J.A. du Plessis se tweede vrou, staan links. Marie (in die middel) was getroud met Totius. Breggie staan naas regs en Laurika, prof. Du Plessis se eerste vrou, regs.
Ouma Breggie van Rooy en van haar kinders in 1932 afgeneem voor die Gereformeerde kerk Ventersburg. Haar skoondogter Ellie van Rooy staan naasregs.
Die begrafnisstoet van Brechtje van Rooy, Bethulie, 1936.

Brechtje van Rooy (noemnaam Breggie, née Postma, Burgersdorp, Kaapkolonie, 26 Maart 1871Bethulie, Suid-Afrika, 20 Maart 1936) was ’n dogter van die stigter van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, ds. Dirk Postma, en die eggenote van ds. J.A. van Rooy.


Brechtje van Rooy

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne