Periode/ sisteem |
Epog/ serie |
Tydsnede/ etage |
M. jaar gelede | |
---|---|---|---|---|
Kwartêr | Pleistoseen | Gelasium | jonger | |
Neogeen | Plioseen | Piasensium | 2,588–3,600 | |
Zancleum | 3,600–5,332 | |||
Mioseen | Messinium | 5,332–7,246 | ||
Tortonium | 7,246–11,608 | |||
Serravallium | 11,608–13,65 | |||
Langhium | 13,65–15,97 | |||
Burdigalium | 15,97–20,43 | |||
Aquitanium | 20,43–23,03 | |||
Paleogeen | Oligoseen | Chattium | ouer | |
Die verdeling van die Neogeen (IKS). |
Die Burdigalium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Neogeen (serie/epog Mioseen). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.
Die tydperk was van sowat 20,43 tot 15,97 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Aquitanium en gevolg deur die Langhium.