Buti Manamela | |
Adjunkminister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Tegnologie
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 17 Oktober 2017 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Minister | Blade Nzimande |
Adjunkminister van beplanning en monitering in die Presidensie
| |
Ampstermyn 26 Mei 2014 – 17 Oktober 2017 | |
President | Jacob Zuma |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Buti Kgwaridi Manamela 10 Julie 1979 Modimolle, Transvaal |
Politieke party | African National Congress |
Buti Manamela (gebore 10 Julie 1979) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Manamela dien tans as die Adjunkminister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Tegnologie, nadat hy voorheen die Adjunkminister vir Beplanning en Monitering in die Presidensie was sedert, 26 Mei 2014.[1] Hy dien tans onder die huidige minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Tegnologie, Blade Nzimande en huidige president van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa.[2] Manamela het ook die pos van die woordvoerder van oudpresident Jacob Zuma beklee.[3]
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link)