Cameron Dugmore | |
Dugmore in 2007 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang Junie 2024 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Leier van die Opposisie in die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement
| |
Ampstermyn 22 Mei 2019 – Junie 2024 | |
Premier | Alan Winde |
Voorafgegaan deur | Khaya Magaxa |
Ampstermyn 2 Augustus 2008 – 6 Mei 2009 | |
Premier | Lynne Brown |
Voorafgegaan deur | Whitey Jacobs |
Opgevolg deur | Sakkie Jenner |
Ampstermyn 30 April 2004 – 2 Augustus 2008 | |
Premier | Lynne Brown Ebrahim Rasool |
Voorafgegaan deur | André Gaum |
Opgevolg deur | Yousuf Gabru |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Cameron Muir Dugmore 16 September 1963 |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Melanie Lue |
Kind(ers) | 3 |
Cameron Dugmore (gebore 16 September 1963)[1] is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert Junie 2024 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress is. Hy was voorheen die leier van die opposisie in die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement. Hy was sedert 2014 as 'n lid van die provinsiale parlement, nadat hy ook tussen 1994 en 2009 as lid gedien het. Hy was ook die Wes-Kaapse minister van onderwys tussen 2004 en 2008 en die Wes-Kaapse minister van sport en kultuur van 2008 tot 2009.