Campbell Grootfontein of Knoffelvallei | |
---|---|
Die gewese NG kerk op Campbell | |
Koördinate: 28°48′0″S 23°42′0″O / 28.80000°S 23.70000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Pixley ka Seme |
Munisipaliteit | Siyancuma |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 78,35 km2 (30,25 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 179 |
• Digtheid | 28/km2 (70/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.2% |
• Indiërs/Asiërs | 1.3% |
• Bruin mense | 80.3% |
• Swart mense | 12.1% |
• Ander | 5.0% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 95.1% |
• Engels | 1.7% |
• Ander | 3.2% |
Poskode (strate) | 8360 |
Poskode (posbusse) | 8360 |
Skakelkode | 053 |
Campbell (voorheen Grootfontein of Knoffelvallei [2]) is 'n klein dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die N8-nasionale pad en die R385-streeksroete kruis in die dorp.