Carel Boshoff (III) | |
---|---|
Gebore | Carel Willem Hendrik Boshoff 9 November 1927 |
Sterf | 16 Maart 2011 (op 83) |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Akademikus, politikus |
Bekend vir | Stigter van Orania |
Eggenoot | Anna Verwoerd |
Kinders | Carel Boshoff IV |
Professor Carel Willem Hendrik Boshoff (9 November 1927 - 16 Maart 2011) was die stigter van Orania en die skoonseun van die voormalige Eerste Minister van Suid-Afrika, Hendrik Verwoerd.[1]