Casparus de Wet

Casparus de Wet
Dr. C.J.H. de Wet was buiten predikant van die Gereformeerde kerk Steynsburg ook voorsitter van die plaaslike Helpmekaar-vereniging. Dié foto is omstreeks 1917 vir die Helpmekaar Gedenkboek geneem.
Casparus de Wet

Naam Casparus Jan Hendrik de Wet
Geboorte 23 Maart 1887
Ladybrand
Sterfte 18 Oktober 1959 (op 72)
Pretoria
Kerkverband Gereformeerde Kerk
Gemeente(s) Steynsburg (1917–1923)
Bloemfontein (1923–1925)
Jare aktief 1917–1925
Kweekskool Potchefstroom

Prof. dr. Casparus Jan Hendrik de Wet (Ladybrand, 23 Maart 1887Pretoria,[1] 18 Oktober 1959) was van 1916 tot 1925 ’n leraar in die Gereformeerde Kerk en van daardie jaar tot 1946 ’n professor in die teologie aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys toe hy as sowel hoogleraar dan lidmaat van die Kerk bedank het weens ’n leergeding.

  1. Besonderhede van sy sterfdatum en -plek op Geni.com. URL besoek op 3 September 2013.

Casparus de Wet

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne