Cedarville | |
---|---|
Koördinate: 30°23′17″S 29°2′28″O / 30.38806°S 29.04111°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Alfred Nzo |
Plaaslike Munisipaliteit | Matatiele |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 4730 |
Cedarville is 'n klein landboudorpie in die Oos-Kaap (was vroeër in suidwestelike KwaZulu-Natal) in Suid-Afrika. Die dorp is formeel in 1912 gestig en vernoem na die Cedarberg (1 932m) wat die suidelike ingang tot die vallei van die Mzimvuburivier bewaak. Die naaste groot dorp is Kokstad en die R56 hoofpad gaan deur die dorp.