Central Park (gebou)

Central Park

Central Park is 'n 51 vloer wolkekrabber in Perth, Wes-Australië. Die gebou se hoogte gemeet vanaf sy basis op St Georges Terrace tot by sy dak is 226 m[1] en tot by die bopunt van sy radiomas is 249 m[2] hoog.

Met voltooiing in 1992 was die gebou die hoogste in Perth,[2] maar die gebou is verbygesteek nadat die 270 m hoë BHP Tower in 2012 voltooi is.[3] Die gebou is tans die sewende hoogste gebou in Australië.[4]

  1. "Central Park: Building Specifications". Central Park. Besoek op 10 November 2008.
  2. 2,0 2,1 "Central Park tops city skyline!". Multiplex News. Multiplex. Desember 1992. p. 4.
  3. Hatch, Daniel (22 September 2008). "City building boom set to bring more traffic woes". The West Australian. p. 9.
  4. Diagrams — SkyscraperPage.com

Central Park (gebou)

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne