Die Charles de Gaulle in die Atlantiese Oseaan, 2019. | |
Naam | FS Charles de Gaulle |
---|---|
Klas en tipe | Franse vliegdekskip |
Besteldatum | 3 Februarie 1986 |
Bouers | Naval Group (DCAN) |
Gebruik deur | Franse Vloot |
Voorganger | Clemenceau |
Opvolger | PA2 (gekanselleer) PANG (beplan) |
Boudatum | 1987–2000 |
Koste | € 3 miljard (2001) |
Aantal beplan | 1 |
Aantal neergelê | 1 |
Datum neergelê | 14 April 1989 |
Tewaterlating | 7 Mei 1994 |
Aantal voltooi | 1 |
In diens gestel | 18 Mei 2001 |
Onttrek | {{{onttrek}}} |
In gebruik | 1 |
Lot | In aktiewe diens |
Tuishawe | Toulon, Frankryk |
Bynaam | CDG |
Verplasing | 42 500 lang ton (volle vrag) |
Lengte | 261,5 m |
Wydte | 64,36 m (vliegdek) 31,5 m (waterlyn) |
Diepgang | 9,43 m |
Spoed | 27 kn (50 km/h) |
Bemanning | 1 350 (skeeps) + 600 (lugvleuel) |
Die Charles de Gaulle is 'n Franse kernaangedrewe vliegdekskip. Dit is vernoem na die Franse president en generaal Charles de Gaulle, en is die vlagskip van die Franse vloot (Marine Nationale). Die skip is die tiende Franse vliegdekskip, die eerste Franse kernkragaangedrewe oppervlakvaartuig, en die enigste kernkragaangedrewe vliegdekskip wat buite die Amerikaanse Vloot voltooi is.