China Eastern Airlines

China Eastern Airlines
中国东方航空公司
Zhōngguó Dōngfāng Hángkōng Gōngsī
IATA ICAO Roepteken
MU CES CHINA EASTERN
Gestig25 Junie 1988
HoofspilleShanghai–Hongqiao
Shanghai-Pudong
Xi'an Xianyang I'ntl
Kunming Changshui I'ntl
FokusstedeBeijing–Capital
Changzhou Benniu
Chengdu Shuangliu
Hefei Xinqiao
Nanchang Changbei
Nanjing Lukou
Ningbo Lishe
Qingdao Liuting
Shijiazhuang Zhengding
Taiyuan Wusu
Wuhan Tianhe
Hangzhou Xiaoshan
LojaliteitsprogramEastern Miles
AlliansieSkyTeam
SubsidiêreChina Cargo Airlines
China United Airlines
Shanghai Airlines
Vlootgrootte376
Bestemmings212
HoofkantoorShanghai Hongqiao Internasionale Lughawe
Shanghai, China
SleutelpersoneLiu Shaoyong (voorsitter)
Dong Haoqiang (hoofbedryfsbeampte)
Lou Feijiang (assistent hoofbedryfsbeampte)
Ma Pingqiong (hoof finansiële beampte)
Luo Kelin (assistent hoof finansiële beampte)
Hawei Dawei (logistieke Beampte)
Omset CNY85.25 miljard (2012)[1]
Bedryfsinkomste CNY4.228 miljard (2012)[1]
Netto inkomste CNY2.808 miljard (2012)[1]
Totale bates CNY123.82 miljard (2012)[1]
Totale ekwiteit CNY22.93 miljard (2012)[1]
Webwerfglobal.ceair.com
Die hoofkwartier by Shanghai Hongqiao Lughawe, tans gedeel met Shanghai Airlines.

China Eastern Airlines Corporation Limited (Chinees: 中国 东方 航空公司) is 'n lugredery het sy hoofkwartier in die China Eastern Airlines gebou, [2] op die perseel van die Shanghai Hongqiao Internasionale Lughawe in Changningdistrik, Shanghai, China.[3] Dit is 'n groot Chinese redery wat internasionale, nasionale en plaaslike roetes bedien. Sy belangrikste spille is op Shanghai Pudong Internasionale Lughawe en Shanghai Hongqiao Lughawe,[4] met sekondêre spille op Kunming Chang Shui en Xi'an Xianyang Internasionale Lughawens.

China Eastern Airlines is China se tweede grootste draer volgens passasiersgetalle. China Eastern en sy filiaal Shanghai Airlines het op 21 Junie 2011 die 14de lid van SkyTeam geword.[5] China Eastern Airlines het 73 080 000 plaaslike en internasionale passasiers in 2012 vervoer met 'n gemiddelde laaifaktor van 73%.[6]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Form 20-F China Eastern Airlines Corporation Limited" (in Engels). sec.gov. 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 13 September 2013.
  2. Uitstalling B. "2550 Hongqiao Road Hongqiao International Airport China Eastern Airlines Building" (Argief)
  3. "China Eastern Airlines Corp. Ltd. (CEA)." Yahoo! Finance. URL besoek op 2009-10-03.
  4. "Directory: World Airlines". "Flight International". 3 April 2007. p. 64.
  5. Cantle, Katie (23 Junie 2011). "China Eastern becomes 14th SkyTeam member" (in Engels). ATWOnline. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Junie 2012. Besoek op 17 Oktober 2011.
  6. "China Eastern Airlines Co Ltd. – 2012 Jaarverslag" (PDF). irasia.com. 26 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 29 Oktober 2013. Besoek op 13 September 2013.

China Eastern Airlines

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne