Chloroform

Eienskappe

Algemeen

Naam chloroform 
IUSTC-naam Trichlorometaan
Struktuurformule van chloroform
Struktuurformule van chloroform
Chemiese formule CHCl3
Molêre massa 119,38 g/mol
CAS-nommer 67-66-3  
Voorkoms kleurlose vloeistof 
Dipoolmoment 1,040 D  
Reukdrempel 85 dpm
Fasegedrag
Smeltpunt -63,5 °C
Kookpunt 61 °C
Digtheid 1,484 (rel. water)
Oplosbaarheid effens in koue water 
Dampdruk 21,1 kPa (@ 20 °C) 
Kritieke temperatuur 263.33 °C 
Henry se konstante 26,3(7) x 10-2 [L/Mol.Atm] 3400 [K]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar 
LD50 36 mg/kg (akuut, oraal, rot); 20 000 mg/kg (op die vel; konyn) 
LC50 47702 mg/m3 (rot; 4 uur) in water 43,8 mg/L (96 uur forel)[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Chloroform is 'n organiese verbinding met chemiese formule CHCl3. Dit is die drievoudige chloried van metaan.

  1. SciLab msds.

Chloroform

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne